Laerskool Burgersdorp

Skoollied

Skoollied

Die edele stryd wat ons vad’re moes stry

Om ‘n nasie se erf’nis te hou,

Gee an ons ook die durf om ons alles te

gee

Om die Taal en ‘n toekoms te bou.

En dus sal ons werk, ons sal ons kennis

versamel,

Ons gawes van God laat ontdek

Deaur ‘n skool wat in ons net die

beste en mooiste

Deur wysheid en kunde wil wek.

REFREIN

Ons leuse arbeid en adel, on Laerskool

Burgersdorp.

Aan jou ons denk en liefde,

aan jou bly ons getrou

Aan jou bly ons getrou