Laerskool Burgersdorp

Skoolklere

Skoolklere winkel

SKOOLKLEREWINKEL:

1. ‘n Klerewinkel word by die skool bedryf.  Die klerewinkel sal oop wees op :

Somer:

Ma.: 07:30 – 08:30

Vr.:  12:00 – 13:15

Winter:

Ma.:  08:00 – 09:00

Vr.:   12:00 – 13:15

2. Prosedure:

2.1  Goeie voorraad in winkel.  Indien tekort word daar bestel.

2.2  Betaling geskied met bestelling n.a.v. prysaanpassings.

2.3  ‘n Kwitansie word uitgereik wat as afhaalbewys dien.

2.4  Aflewering sal ongeveer 6 weke na bestelling geskied.

2.5  Ouers word in kennis gestel sodra klere afgelewer word.

2.6  Ouers toon die oorspronklike kwitansie en haal die klere by die klerewinkel af.

LEWERANSIERS:

SKOOL             : Klere op bestelling

: Klerebank

LW : Wit sokkies, grys kouse, wit en grys hemde, grys broeke en

skoene is nie by die skool beskikbaar nie.

Skoolklere

KLEREDRAG

GR1 – VII

DOGTERS

SOMER

SEUNS

SOMER

 

Groen Rok

Wit sokkies

Swart skoene/Kaalvoet

Groen skooltrui

Groen broekie “panty”

Kort grys skoolbroek

Grys kortmouhemp

Lang grys kouse

Swart skoene / kaalvoet

Groen skooltrui

 

WINTER

WINTER

 

Groen Langbroek

Wit hemp

Skooldas

Wit sokkies

Swart skoene

Skool – Windjakker

Skooltrui

Grys Langbroek

Grys hemp

Skooldas

Skooltrui

Skool – Windjakker

Grys kouse

Swart toerygskoene

SKOOLTASSE

Swart, donkerblou of donkergroen

 

ATLETIEK

Gholf hemp

Groen polyshort of Rugbybroek

Gholf hemp

Groen polyshort of Rugbybroek

KRIEKET

 

Gholf hemp

Groen rugbybroek

Tekkies

Wit sokkies

NETBAL

Gholf hamp

Netbal romp

Wit sokkies

Tekkies

 

TENNIS

Gholf hemp

Netbal romp/atletiekbroek

Wit sokkies

Tekkies

Gholf hemp

Atletiekbroek

Wit sokkies

Tekkies

RUGBY

 

Rugbytrui

Groen rugbybroek

LO

SOMER

Gholf hemp

Groen polyshort/rugbybroek

WINTER

Skool sweetpak

tekkies

SOMER

Gholf hemp

Groen polyshort/rugbybroek

WINTER

Skool sweetpak

tekkies

SPORTGELEENTHEDE

DEELNEMERS

Skool sweetpak

Tekkies

TOESKOUERS

Skooldrag

 

Wintersdrag

Somersdrag

AtletiekdragHokkiedragLO Klere

KrieketdragNetbaldrag JuniorsNetbaldrag Seniors