Laerskool Burgersdorp

Netbal

Interskole 2015

Netbal Presteer

 

Palesa Poyo, Leandre Potgieter en Jane Cloete het gedurende die Junie vakansie die Oos-Kaap op die netbaltoernooi in Boksburg verteenwoordig. Dit was die All Ages toernooi waar al die provinsies teen mekaar meegeding het. Hulle het die toernooi as ‘n ongelooflike belewenis beskryf. Die spanne het gemengde welslae behaal.

Palesa Liandri en Jane

Die 0/12 span waarin Jane Cloete gespeel het, het 9de uit die 23 spanne geëindig. Hulle wil net aan hulle ouers wat hulle vergesel het, asook Klub 50 en die Laerskool baie dankie sê vir die finansiële ondersteuning wat hulle ontvang het.


UITSLAE:

Laerskool Burgersdorp @ Volkskool op Middelburg: 21 Julie 2012

O/8: Wen 3 – 1

O/9: Verloor 15 – 1

O/11A: Verloor 8 – 6

O/11B: Verloor 5 – 2

O/12A: Wen 7 – 5

O/12B: Verloor 8-1

O/13A: Verloor 18 – 8

O/13B: Verloor 9-5

Laerskool Burgersdorp @ Hangklip : 28 Julie 2012

O/9: Wen 7 – 1

O/11A: Verloor 6 – 8

O/11B: Verloor 10 – 3

O/12A: Wen 19 – 10

O/12B: Wen 6 – 5

O/13A: Verloor 18 – 17

O/13B: Wen 17 – 9

Op 1 Augustus het al die Netbalspanne op Molteno teen Molteno Hoërskool en Edelweiss Laerskool gaan netbal speel. Dit was ‘n heerlike oefenlopie vir Interskole! Baie geluk aan die wenspanne in ons vorige wedstryde. Dankie ouers vir jul ondersteuning en deurlopende belangstelling!

“Die belangrikste ding is nie om te wen nie, maar om deel te neem en jou alles te gee!”

 

NETBAL Uitslae Saterdag 14 April 2012

Ons het die seisoen afgeskop (“afgegooi”) met tuiswedstryde teen Volkskool.

Die wedstryde het in ‘n goeie gees plaasgevind en Volkskool was lekker sterk kompetisie!

LAERSKOOL UITSLAE:

O/8: Wen 3 – 1

O/9: Verloor 15 – 1

O/10: Wen 5 – 2

O/11: Verloor 19 – 3 O/12A: Wen 7 – 5

O/12B: Verloor 8 – 1

O/13A: Verloor 18 – 8

O/13B: Verloor 9 – 5

Baie geluk aan al die wenspanne!

Onthou:

“Netball gives you wings!!”. Gee 100% vir netbal!

Baie dankie elke organiseerder en die ondersteuning langs die bane