Laerskool Burgersdorp

Lief en leed

hoof

LAERSKOOL HOOF VERJAAR!

Die skoolhoof van Laerskool Burgersdorp, mnr André Fourie, se verjaarsdag op Saterdag 19 Februarie 2011 is met groot opgewondenheid gevier.

‘n Groot koek wat uit 280 stukkies bestaan het, is deur FOODZONE gebak en uitgedeel nadat die Leerlingraad vir mnr André gesing en ‘n geskenk oorhandig het.

Baie geluk, Meneer!

Ons hoop jy geniet die dag en baie dankie vir alles wat jy vir ons skool doen!